Skooldrag & Pryse

Somerdrag Graad 1 – 7

Amptelike somerdrag vir seuns en dogters van Graad 1-7
Alternatiewe drag op koue of koeler somerdae vir seuns en dogters gr. 1-7

Winterdrag Graad 1 – 3

Amptelike winterdrag vir seuns en dogters Graad 1 – 3 asook vir saal

Winterdrag Graad 4 – 7

Amptelike winterdrag vir seuns en dogters Graad 4-7 asook vir saal

Winterdrag oortrektrui

Oortrektrui op warmer wintersdae.

Seuns gr. 1 – 7: Saam met die grys langbroek en langmou hemp.

Dogters gr. 1 – 7: Saam met die romp en die langmou hemp.

Saalbyeenkomste in die winter: Winterdrag soos by C en D

REËNBAADJIE

Slegs Noord-Eind reënbaadjie mag saam met die winterdrag gedra word. Tydens skoolure moet die kappie mooi netjies in die kraag wees.

Waar kan jy dit koop?

Noord-Eind skooldrag is by De Jagers verkrygbaar en Noord-Eind klerewinkel hou sportdrag aan.

TASSE – Slegs donkerblou, donkergroen of swart tasse. GEEN tasse met motiewe of woorde op nie.

SPORTSAKKE – Slegs die Noord-Eind sportsak./Noord-Eind rugsakkie word by skool bestel.