Sport

Sport

Sport

Sport

Sport

Sport

Sport

Sport

Noord-Eind Sport

Noord-Eind is baie trots daarop dat ons een van die toonaangewende skole in die Paarl is met sportprestasies in verskeie sportsoorte. Die sukses van ons sport lê daarin dat die afrigters gemotiveerd is om die seuns en dogters gebalanseerde afrigting te bied. Hiermee word bedoel dat genot van die spel, fisieke en emosionele ontwikkeling, ‘n passie vir die spel en tog ook die kweek van ‘n wenkultuur alles deel uitmaak van die resep om die spelers se sportvaardighede in totaliteit te ontwikkel.

Ons sportafrigters word ondersteun deur ’n Sportontwikkelingsprogram wat die volgende aanbied:
‘n Professionele opgeleide LO-instrukteur/ise wat ‘n motoriese en algemene fiksheidsontwikkelingsprogram in skooltyd vanaf Gr. 1 – 7 met al die seuns en dogters doen. Gereelde opleiding vir ons sportafrigters in die winter en somer waar die nuutste sport- ontwikkelings bekendgestel en bespreek word.

Laerskool Noord Eind Sport

ONS SPORTDRAG

ONS SPORTETIKET

Wintersport

Mini-Hokkie: Gr. R – 3
Hokkie: o.10 – o.14
Mini-rugby: Gr. R – o.9
Rugby: o.11 – o.13
Mini-netbal: Gr. R – o.9
Netbal: o.10 – o.13

Somersport

Mini-Krieket: o.6 – o.9
Krieket: o.11 + o.13

Tennis:
Beginners (Gr. R – 3)
Ontwikkelingsgroep (Gr. 4 – 7)
Dogters o.11 + o.13
Seuns o.11 + o.13

Swem:
Gr. R – 3
Gr. 1 & 2 (gevorderde groep)
Gr. 3 (gevorderde groep)
Gr. 4 – 7 Ontwikkelingsgroep

Atletiek:
Professionele afrigters word by afrigting betrek

Naellope: o.6 – o.14

Langafstande: o.9 – o.14

Diskus & Spiesgooi:
o.11 – o.14

Hekkies, verspring, hoogspring, Gewigstoot:
o.10 – o.14