Noord-Eind AWSUM App op foon

awesum app

Laai ons skool se app af! Kyk die video vir die stappe hoe om dit af te laai.



Hoe om jou AWSUM Mobile App op 'n Android slimfoon af te laai



Hoe om jou AWSUM Mobile App op 'n Apple slimfoon af te laai



Stappe om die app af te laai:

  1. Gaan na die Apple of Google Play store
  2. Soek: AWSUM App for Schools en kyk uit vir die blou/pers AWSUM logo
  3. Kliek op Install
  4. Wanneer die app klaar geinstalleer is, kliek op Open en dan op Sign Up
  5. Kies jou eie username en password
  6. Kies (skoolnaam) van die lys van skole
  7. Kliek op registreer
  8. Sodra u geregistreer is, gaan na die Settings-gedeelte en kies u kind se graad en aktiwiteite.