Aanlynregistrasies

AANDAG OUERS:

Die manier van aansoek doen/registreer by skool van u keuse, is in die proses om te verander.
Vanaf 2020 mag aansoeke slegs aanlyn deur die Wes Kaapse Onderwys Departement se webtuiste gedoen word, waarna hulle die plasings behartig.

Vir 2019 mag aansoeke wel nog per hand (by skool) of aanlyn gedoen word.

Aansoeke vir 2020 sluit reeds 15 Maart 2019.

Indien u nog nie aansoek gedoen het vir Pre R of Gr R nie, sal u moet spring, voor die skool van u keuse deur die Onderwysdepartement gevul word.
Besoek ons sekretaresse, Annalize vir aansoekvorms by ontvangs.

Klik hier vir stappe hoe aanlynregistrasie gedoen moet word

of

Klik hier om die proses te begin