School Communicator

d6-School-Comm-logo-web

Beste Ouer

Het u al die School Communicator geïnstalleer?
Nog nie? Doen dit sommer nou!

Ons sal voortaan alle belangrike gebeurtenisse in u kind se skoollewwop hierdie wyse aan u kommunikeer. Die School Communicator is 'n eenvoudige sagtewareprogram wat al die jongste skolenuus direk na u rekenaar stuur.

U hoef nooit weer 'n belangrike skoolgebeurtenis mis te loop nie! 

  • Selfoon Apps nou beskikbaar
  • Vinnige, eenvoudige installering
  • Outomatiese opdatering
  • Daaglikse herinneringe
  • Minimale bandwydte-gebruik
  • Veilig en privaat

Laai dit hier af
School Communicator

Ook beskikbaar op

Available-on-the-App-Store-black Google-play-logo