• IMG 5208 2
  • website
  • IMG 1058
  • krieket2
  • oPgs3tht.jpeg
  • courtraisportdag 20111

Welkom by Laerskool Noord-Eind

Skool-hoof-web

Die kies van die regte laerskool vir jou kind is seker een van die belangrikste besluite wat ‘n ouer kan maak. Alhoewel fasiliteite, gerief, kwaliteitonderrig en verskeidenheid van aktiwiteite by ‘n skool ‘n belangrike oorweging is, is ‘n laerskool baie meer as dit!

Hier by Laerskool Noord-Eind strewe ons na ‘n sentrum van uitnemendheid, maar belangriker, dit is die plek waar elke kind gelukkig sal wees en emosioneel, intellektueel, fisies en geestelik sal groei, in ‘n vriendelike, veilige en omgee-omgewing.

Ons glo in balans van Akademie, Sport en Kultuur. Ons gebruik hierdie gebalanseerde kriteria om ons kinders aan te moedig om deel te neem volgens die beste van elkeen se vermoë en elkeen se unieke talente.

André Verhoog
Skoolhoof

bvsa paarl sponsor noord eind

Baie dankie aan die borge van ons o.13A-spanne:

  • sponsor oasis water
  • sponsor boland albany
  • sponsor mcdonalds
  • sponsor isipani
  • sponsor boland showcase
  • sponsor vidaecafe
  • sponsor nashua
  • sponsor am security
  • sponsor kwikspar
  • sponsor aida